MP3-Books.org
MP3 & WMA Audio Book Downloads

Google
 
 

Download Jesus Ly Voor Sy Verhoor - Hoe Raak Dit My? audio book here!

Jesus Ly Voor Sy Verhoor - Hoe Raak Dit My?
Play Windows Media Sample  Play Real Sample
Jesus Ly Voor Sy Verhoor - Hoe Raak Dit My? audio download
Written By : Christo Botes
Performed By : Christo Botes
Publisher : Voorspoed Uitgewers
Duration : 5 hours 36 minutes
Categories : Christianity
Inspiration & Devotion
Prayer & Faith
Foreign Language Content
Download Price : $14.95 $9.95
Kosbare Pêrel Woordskole:

Jesus Ly Voor Sy Verhoor - Hoe raak dit my?
(This MP3 audio download is only available in Afrikaans.)

(Die Vier Evangelies)

Daar is niks wat 'n Christen se hartsnare so roer en jou so verslae laat as om Jesus in sy diepste vernedering en lyding van naby te aanskou nie. In hierdie mikroskopiese skrifverklarings kyk u met 'n vergrootglas diep in die geheimenisse van God. Elke oogknip, handgebaar, dienswerkie, persoonlike fluisteringe, hofverrigting, gebedsstryd, word intieme gesprekke en openbaring van God af na elke soekende siel deur die eeue.

Kom leuen met u oor op die bors van die Meester soos 'n geliefde dissipel! Hierdie materiaal is rou, pynlik, skokkend, en is nie geskiedenis nie, maar suiwer openbaring aangaande Christus en die menslbei in hulle naakte waarheid.

Die lyding van Jesus Christus is deur die grootste deel van die moderne kerk in die agtergrond geplaas. Om deel te kan hê aan Christus se posisie op sy troon, is dit nodig om saam met Hom deel te hê aan die diepte van sy lyding.

Hierdie materiaal is nie leerstellig van aard nie, maar vir alle Christene.

Dit is spesifiek ingekleë vir kleingroepe in halfuur sessies.

Ons raai u vriendelik aan om na die gratis vyf minute uittreksel te luister, en as u hou van wat u hoor, sal u hierdie woordskool opname koop en met ander deel.

Druk nou op die "Add to basket" knoppie om dadelik toegang tot hierdie twaalf halfuur sessies te kry. Dit maak nie saak waar in die wêreld u op die oomblik is nie. Nadat u betaal het vir hierdie audio opnames, kan u dit maklik en vinnig aflaai op u rekenaar, en dit dan na u MP3 speler of iPod oorplaas vir maklike gehoor genot.

Download Jesus Ly Voor Sy Verhoor - Hoe Raak Dit My? audiobook today for less.

 

Other Foreign Language Courses and content you may be interested in:

Pimsleur Ingles - English for Portuguese Speakers I Complete Course
Pimsleur Ingles - English for Portuguese Speakers I Complete Course audio download
Written By : Dr. Paul Pimsleur
Performed By : Various
Publisher : Simon & Schuster
Duration : 15 hours
Categories : Language Courses
English for Portuguese Speakers
Knowledge & Learning
Download Price : $200.00
Simon and Schuster's Pimsleur Language courses provide the Portuguese listener with a comprehensive, self instructional, step-by-step guide on how to learn English as a new language.
Jesus Ly Voor Sy Verhoor - Hoe Raak Dit My? mp3 audio book
Pimsleur Turkish I Part 1
Pimsleur Turkish I Part 1 audio download
Written By : Dr. Paul Pimsleur
Performed By : Various
Publisher : Simon & Schuster
Duration : 5 hours
Categories : Language Courses
Turkish
Download Price : $20.00
The unique audio method allows the listener to learn pronunciation, vocabulary and grammar without repetitive rote learning, in a similar way to how we acquired our native language components.
Jesus Ly Voor Sy Verhoor - Hoe Raak Dit My? mp3 audio book
Pimsleur Japanese I Complete Course
Pimsleur Japanese I Complete Course audio download
Written By : Dr. Paul Pimsleur
Performed By : Various
Publisher : Simon & Schuster
Duration : 16 hours
Categories : Language Courses
Japanese
Download Price : $200.00
Japanese Level I: Complete. Includes 16 hours of spoken language practice in thirty 30-minute lessons...
Jesus Ly Voor Sy Verhoor - Hoe Raak Dit My? mp3 audio book
Pimsleur Japanese I & II Complete Courses
Pimsleur Japanese I & II Complete Courses audio download
Written By : Dr. Paul Pimsleur
Performed By : Various
Publisher : Simon & Schuster
Duration : 32 hours
Categories : Language Courses
Japanese
Download Price : $400.00
Japanese Levels I & II. Includes 32 hours of spoken language practice in sixty 30-minute audio lessons...
Jesus Ly Voor Sy Verhoor - Hoe Raak Dit My? mp3 audio book
Pimsleur French I Part 3
Pimsleur French I Part 3 audio download
Written By : Dr. Paul Pimsleur
Performed By : Various
Publisher : Simon & Schuster
Duration : 5 hours
Categories : Language Courses
French
Download Price : $100.00
French Level I: Part 3. Includes five additional hours of spoken language practice...
Jesus Ly Voor Sy Verhoor - Hoe Raak Dit My? mp3 audio book

 

Don't forget to download Jesus Ly Voor Sy Verhoor - Hoe Raak Dit My? audiobook here!

 

Jesus Ly Voor Sy Verhoor - Hoe Raak Dit My? audiobook download: Die lyding van Jesus Christus is deur die grootste deel van die moderne kerk in die agtergrond geplaas. Om deel te kan hê aan Christus se posisie op sy troon, is dit nodig om...

 

In Association with
MP3 Audio Books

We have hundreds of quality and affordable foreign language audio courses here to help you easily learn a second or third language at your own home or on the go.

Have a look at the authentic Pimsleur, Dr Blair's and Collins language courses and start learning a new language by listen to some authentic audio lessons here for less.

We are here to help you with your language course downloads.

Jesus Ly Voor Sy Verhoor - Hoe Raak Dit My? MP3 audio download 

 

30-day audio guarantee