MP3-Books.org
MP3 & WMA Audio Book Downloads

Google
 
 

Download Jesus Ly Voor Sy Kruisiging - Hoe raak dit my? audio book here!

Jesus Ly Voor Sy Kruisiging - Hoe raak dit my?
Play Windows Media Sample  Play Real Sample
Jesus Ly Voor Sy Kruisiging - Hoe raak dit my? audio download
Written By : Christo Botes
Performed By : Christo Botes
Publisher : Voorspoed Uitgewers
Duration : 5 hours
Categories : Christianity
Inspiration & Devotion
Prayer & Faith
Foreign Language Content
Download Price : $14.95 $9.95
Kosbare Pêrel Woordskole:


Jesus Ly Voor Sy Kruisiging - Hoe raak dit my?
(This MP3 audio download is only available in Afrikaans.)

(Die Vier Evangelies)

Al hierdie onderwerpe plaas elke woord en aksie van Jesus en sy omstanders onder 'n vergrootglas. Dit is absoluut verstommend hoe elkeen deel vorm van God se sorgvuldige tapisserie om te toon hoe deeglik ons verlossing vir ons uitgemaak is. In hierdie twaalf sessies sal u dinge hoor wat u nog nooit raak gelees het nie.

Dit handel o.a. oor Petrus se teleurstelling in homself, Jesus wat nie 'n woord voor Herodes praat nie, waarom die geseling so moes gebeur, waarom Hy tussen misdadigers moes hang en Sy kleed nooit geskeur is nie ens. Alles het op u betrekking.

  1. Petrus se stryd met Jesus
  2. Jesus se stryd met Petrus
  3. Jesus se haat vir die vlees
  4. Gees triomfeer teen vlees
  5. Verborge selfbeelde
  6. Die antichris staat en die antichris Kerk
  7. Saam met Jesus op sy Exodus
  8. Ween liewer oor bedwelmde Christene
  9. Sinai, Karmel en Tabor eindig op Golgota
  10. "Ek is" kom weer!
  11. Die naakte Jesus, bedek die boosdoener
  12. Die Kerk geklee

Liefde moet gevoed word. Aanbidding moet voortdurend gestimuleer word. Ontsag en respek moet voor grootsheid, onselfsugtigheid en 'n egte "sacrifice" te staan kom.


Sonder hierdie ervaring om te staan voor Iemand wat groter as die lewe of enige-iets is wat jy al ooit teegekom het, kom mens nooit by die punt waar jy jouself, die lewe en ander reg kan beoordeel nie. Kom stap tree vir tree saam met Jesus op sy lydingsroete.

Download Jesus Ly Voor Sy Kruisiging - Hoe raak dit my? audiobook today for less.

Hierdie materiaal is nie leerstellig van aard nie, maar vir alle Christene.


Dit is spesifiek ingekle
ë vir kleingroepe in halfuur sessies.


Ons raai u vriendelik aan om na die gratis vyf minute uittreksel te luister, en as u hou van wat u hoor, sal u hierdie woordskool opname koop en met ander deel.


Druk nou op die "Add to basket" knoppie om dadelik toegang tot hierdie twaalf halfuur sessies te kry. Dit maak nie saak waar in die wêreld u op die oomblik is nie. Nadat u betaal het vir hierdie audio opnames, kan u dit maklik en vinnig aflaai op u rekenaar, en dit dan na u MP3 speler of iPod oorplaas vir maklike gehoor genot.

Other Foreign Language Courses and content you may be interested in:

Pimsleur Hindi I Part 1
Pimsleur Hindi I Part 1 audio download
Written By : Dr. Paul Pimsleur
Performed By : Various
Publisher : Simon & Schuster
Duration : 5 hours
Categories : Language Courses
Hindi
Knowledge & Learning
Download Price : $20.00
Level I: Part 1. An introduction to the complete program. Includes five hours of spoken language practice in ten 30-minute lessons and a User's Guide to introduce you to the Pimsleur Method.
Jesus Ly Voor Sy Kruisiging - Hoe raak dit my? mp3 audio book
Pimsleur Vietnamese I Part 2
Pimsleur Vietnamese I Part 2 audio download
Written By : Dr. Paul Pimsleur
Performed By : Various
Publisher : Simon & Schuster
Duration : 5 hours
Categories : Language Courses
Vietnamese
Knowledge & Learning
Download Price : $100.00
Simon and Schuster's Pimsleur Language courses provide the listener with a comprehensive, self instructional, step-by-step guide on how to learn Vietnamese as a new language.
Jesus Ly Voor Sy Kruisiging - Hoe raak dit my? mp3 audio book
Readings in the Greek New Testament
Readings in the Greek New Testament audio download
Written By : Jonathan T. Pennington
Performed By : Jonathan T. Pennington
Publisher : Zondervan
Duration : 2 hours
Categories : Christianity
Language Courses
Download Price : $19.99 $11.99
Using the Erasmian pronunciation for New Testament Greek vocabularyward-winning linguist Jonathan Pennington reads several selected passages from t
Jesus Ly Voor Sy Kruisiging - Hoe raak dit my? mp3 audio book
Mandarin Chinese in No Time!
Mandarin Chinese in No Time! audio download
Written By : Dr Robert Blair
Performed By : Dr Robert Blair
Publisher : Gildan Media Corp.
Duration : 3 hours
Categories : Language Courses
Chinese (Mandarin)
Knowledge & Learning
Download Price : $23.98 $12.98
The revolutionary new language instruction method that's proven to work!
Jesus Ly Voor Sy Kruisiging - Hoe raak dit my? mp3 audio book

 

Don't forget to download Jesus Ly Voor Sy Kruisiging - Hoe raak dit my? audiobook here!

 

Jesus Ly Voor Sy Kruisiging - Hoe raak dit my? audiobook download: Liefde moet gevoed word. Aanbidding moet voortdurend gestimuleer word. Ontsag en respek moet voor grootsheid, onselfsugtigheid en 'n egte

 

In Association with
MP3 Audio Books

We have hundreds of quality and affordable foreign language audio courses here to help you easily learn a second or third language at your own home or on the go.

Have a look at the authentic Pimsleur, Dr Blair's and Collins language courses and start learning a new language by listen to some authentic audio lessons here for less.

We are here to help you with your language course downloads.

Jesus Ly Voor Sy Kruisiging - Hoe raak dit my? MP3 audio download 

 

30-day audio guarantee