MP3-Books.org
MP3 & WMA Audio Book Downloads

Google
 
 

Download Jakob: U Enigste Reg - Die Res Is Voorregte audio book here!

Jakob: U Enigste Reg - Die Res Is Voorregte
Play Windows Media Sample  Play Real Sample
Jakob: U Enigste Reg - Die Res Is Voorregte audio download
Written By : Christo Botes
Performed By : Christo Botes
Publisher : Voorspoed Uitgewers
Duration : 6 hours 1 minute
Categories : Christianity
Inspiration & Devotion
Prayer & Faith
Foreign Language Content
Download Price : $14.95 $9.95
Kosbare Pêrel Woordskole:


Genesis:  Jakob - Die Vyand in My Verslaan
(This MP3 audio download is only available in Afrikaans.)

(Genesis 25 - 35)

Hierdie openbaringswoord is vol verassings en handel oor 'n baie onbekende geestelike beginsel: nl. die seën van die eersgeborene. Gedagtig daaraan dat Jesus die Eersgeborene van die Skepping en uit die dood is, raak dit ons direk as die Bybel ons die gemeente van die eersgeborenes noem.

Die vlees en duiwel sal alles probeer om u uit u seën (geestelike outoriteit, rentmeesterskap, priesterrol ens.) te werk. Hier word die vlees ontmasker! U kan nie u seën terugkoop of verdien nie! Gewoonlik gaan mens met jou God deur 'n "Jabbok - krisis" alvorens jy in jou volle erfenis kan leef!

In die plek van al u "regte" waarvan u moet afstand doen as 'n gelowige, is daar wel een wat u moet opneem en wat u blywende reg is, nl. u eersgeboortereg.

Dit gee ook duidelike inhoud aan die eerste seën wat God op die eerste mens, en dus mensdom gelê het.

Die mooiste rok, blinkste Ferrari en hoogste gebou, was vooraf ontwerp. Elke ontwerp moes voldoen aan die wette, reëls, doelwitte en funksies van die betrokke voorwerp. Elkeen moes 'n skepping wees op sy eie, 'n nuwe kunswerk en pronkstuk.

Net so het God mense aanvanklik geskape, elkeen uniek, elkeen volkome vir elke goeie werk toegerus.

Die Eersgeboorte reg en Eersgeboorte seën mag vir u vreemd klink, maar is eintlik niks anders as 'n identiteitskaart, ontwerp of bloudruk van u eie uniekheid nie. Hierdie stof tref mens onverhoeds en is 'n totale verrassing.

Hierdie materiaal is nie leerstellig van aard nie, maar vir alle Christene.

Dit is spesifiek ingekleë vir kleingroepe in halfuur sessies.

Ons raai u vriendelik aan om na die gratis vyf minute uittreksel te luister, en as u hou van wat u hoor, sal u hierdie woordskool opname koop en met ander deel.

Druk nou op die "Add to basket" knoppie om dadelik toegang tot hierdie elf halfuur sessies te kry. Dit maak nie saak waar in die wêreld u op die oomblik is nie. Nadat u betaal het vir hierdie audio opnames, kan u dit maklik en vinnig aflaai op u rekenaar, en dit dan na u MP3 speler of iPod oorplaas vir maklike gehoor genot.


Download Jakob: U Enigste Reg - Die Res Is Voorregte audiobook today for less.

Other Foreign Language Courses and content you may be interested in:

Pimsleur Angle - English for Haitian Speakers I Complete Course
Pimsleur Angle - English for Haitian Speakers I Complete Course audio download
Written By : Dr. Paul Pimsleur
Performed By : Various
Publisher : Simon & Schuster
Duration : 15 hours
Categories : Language Courses
English for Haitian Speakers
Knowledge & Learning
Download Price : $200.00
Simon and Schuster's Pimsleur Language courses provide the Haitian listener with a comprehensive, self instructional, step-by-step guide on how to learn English as a new language.
Jakob: U Enigste Reg - Die Res Is Voorregte mp3 audio book
Pimsleur Inglese - English for Italian Speakers I & II Complete Courses
Pimsleur Inglese - English for Italian Speakers I & II Complete Courses audio download
Written By : Dr. Paul Pimsleur
Performed By : Various
Publisher : Simon & Schuster
Duration : 32 hours
Categories : Language Courses
English for Italian Speakers
Knowledge & Learning
Download Price : $400.00
Simon and Schuster's Pimsleur Language courses provide the Italian listener with a comprehensive, self instructional, step-by-step guide on how to learn English as a new language.
Jakob: U Enigste Reg - Die Res Is Voorregte mp3 audio book
Pimsleur Hebrew (Modern) I Complete Course
Pimsleur Hebrew (Modern) I Complete Course audio download
Written By : Dr. Paul Pimsleur
Performed By : Various
Publisher : Simon & Schuster
Duration : 15 hours
Categories : Language Courses
Hebrew (Modern)
Download Price : $200.00
The unique audio method allows the listener to learn pronunciation, vocabulary and grammar without repetitive role learning, in a similar way to how we acquired our native language components.
Jakob: U Enigste Reg - Die Res Is Voorregte mp3 audio book
40-Minute Mandarin
40-Minute Mandarin audio download
Written By : Harper Collins
Performed By : Various
Publisher : HarperCollins Publishers
Duration : 40 minutes
Categories : Language Courses
Chinese (Mandarin)
Knowledge & Learning
Download Price : $8.49
Pick up the essentials of the Mandarin language with this easy-to-use audio introduction, which provides the opportunity to hear and practise the language.
Jakob: U Enigste Reg - Die Res Is Voorregte mp3 audio book
Pimsleur Arabic (Eastern) I Part 2
Pimsleur Arabic (Eastern) I Part 2 audio download
Written By : Dr. Paul Pimsleur
Performed By : Various
Publisher : Simon & Schuster
Duration : 5 hours
Categories : Language Courses
Arabic (Eastern)
Download Price : $100.00
Eastern Arabic Level I: Part 2
Jakob: U Enigste Reg - Die Res Is Voorregte mp3 audio book

 

Don't forget to download Jakob: U Enigste Reg - Die Res Is Voorregte audiobook here!

 

Jakob: U Enigste Reg - Die Res Is Voorregte audiobook download: Die Eersgeboorte reg en Eersgeboorte seen mag vir u vreemd klink, maar is eintlik niks anders as 'n identiteitskaart, ontwerp of bloudruk van u eie uniekheid nie.

 

In Association with
MP3 Audio Books

We have hundreds of quality and affordable foreign language audio courses here to help you easily learn a second or third language at your own home or on the go.

Have a look at the authentic Pimsleur, Dr Blair's and Collins language courses and start learning a new language by listen to some authentic audio lessons here for less.

We are here to help you with your language course downloads.

Jakob: U Enigste Reg - Die Res Is Voorregte MP3 audio download 

 

30-day audio guarantee